ilsezietsmanblog

Travel and a bit of shopping

Author Archives: ilsez

Weskus: Skink tee en skil ‘n bokkom

First published in Die Burger, November 2017 Rooibostee is trots Suid-Afrikaans, eintlik trots Wes-Kaaps as ‘n mens meer spesifiek wil wees. Rooibos – daar is baie verskilende spesies – groei … Continue reading

September 14, 2019 · Leave a comment

Voet in die hoek tot by De Hoek

First published in Beeld, November 2017  Magaliesburg, sowat ‘n uur se ry vanaf Pretoria en Johannesburg, is bekend vir sy gasvryheid en gastehuise. Magaliesburg is die ene berge, valleie en … Continue reading

September 13, 2019 · Leave a comment

Jy kry nie giggelgras by die Daggaboer nie

First published in Die Burger, May 2018 Ditsem, dis Daggaboer! ‘n Óú boereraat vir beroerte lui so: ‘Die sike mag dagga laat rook, en as hy ni self kan rook … Continue reading

September 12, 2019 · Leave a comment

Elim was – en is – ‘n vrugbare oase

First published in Die Burger, October 2017 (Since this article has been published some details might have changed) Kom vir ‘n Strandveldse teug Die dorpie Elim in die Strandveld in … Continue reading

September 9, 2019 · Leave a comment

Elke plek het sy kroeg

First published in Rapport, January 2019 Die wêreld – en sy restaurante en kroeë – ís ons woning  Soos wat stede en dorpe regdeur die wêreld besienswaardighede het wat jy … Continue reading

September 7, 2019 · Leave a comment

Darling is ‘n skat van ‘n plek

First published in Die Burger, September 2017 In Darling kan jy ‘n gemmerkat ontmoet terwyl jy ‘n maaltyd geniet – sowel as wyn koop en proe.  The Marmalade Cat Gemmerkatte … Continue reading

September 2, 2019 · Leave a comment

!Khwa ttu – ‘n stukkie Bosveld naby die stad

First published in Die Burger, November 2017 Dis nie net die uitroepteken as deel van hul naam wat !Khwa ttu so uniek maak nie. Hul hoenders – met name soos … Continue reading

September 1, 2019 · Leave a comment