ilsezietsmanblog

Travel and a bit of shopping

Category Archives: Suid-Amerika

Rus sag in Recoleta

First published in Rapport, June 2019 Grafte soos kuns  Dis min dat ‘n begraafplaas op die lys van moetsien-plekke van ‘n bestemming is. Recoleta-begraafplaas in Buenos Aires, Argentinië lyk egter … Continue reading

February 12, 2020 · Leave a comment

Tweebeen-watervalle in Afrika en Suid-Amerika

First published in Die Burger, October 2016 TWEE WATERVALLE, BAIE RAAKPUNTE Die Victoria-Waterval is 108 meter (360 voet) hoog; die Iguazu-Waterval wissel tussen 64 en 82 meter (210 en 269 … Continue reading

February 16, 2019 · 2 Comments

MONTEVIDEO – ‘n stad van kontraste

First published in Die Burger, October 2012 ‘n Stad met verbleikte grandeur uit vergange se dae. ‘n Stad met vele kontraste. ‘n Stad wat deur uiters min toeriste besoek word. … Continue reading

May 10, 2017 · Leave a comment

BUENOS AIRES IS ‘N SPEELPLEK SOOS MIN

First published in Die Burger, January 2012 Sondag in San Telmo Sondae is daar ‘n miernes aktiwiteite op Plaza Dorrego. Daar’s stalletjies met oorwegend antiekware, boheemse kunstenaars, en spontane asook … Continue reading

April 18, 2017 · Leave a comment

BUENOS AIRES IS DIE PARYS VAN SUID-AMERIKA

First published in Rapport, August 2011 Meesleurende tango-musiek volg jou soos wat jy geld uitgee. Op so baie wat jy net móét hê. Of wat jy nie weer teen hierdie … Continue reading

March 31, 2017 · Leave a comment

VAAR VALPARAISO BINNE

First published in Die Burger, December 2011 Geel, blou, rooi, groen. Sinkdakke. Geboutjies wat herinner aan plakkershutte langs die N2 net duskant Kaapstad Internasionaal. Net – hierdie gehuggies is ‘n … Continue reading

March 23, 2017 · Leave a comment

NEIG NOORD NA DIE ARGENTYNSE ANDES

First published in Die Burger, April 2011 Hoe lykit met ‘n llama-biefstuk? Oukei, jy hoef dit nie so rou te eet nie. Wat van koka-blare kou? Net so ‘n paar … Continue reading

March 8, 2017 · Leave a comment