ilsezietsmanblog

Travel and a bit of shopping

Category Archives: About trains / Oor treine

TJOEKEPAKKE OOR SIR LOWRYS NA ELGIN

First published in Die Burger, July 2018 (Since this article has been published some details might have changed) ‘n Praktiese besigheidsplan van plaaslike sakemanne van Ceres om aan hul dorp meer toeristevoete te besorg, het lokomotief-liefhebbers in rep en roer. Vennote Derick du Toit en Simon Beckett het gróót planne vir toerisme en aangaande besigheidsgeleenthede […]

October 26, 2019 · Leave a comment

Pasop vir – of geniet – modeltreinsiekte

First published in Die Burger, July 2018 Die hoofstraat wat deur die suidelike voorstede van Kaapstad tot knap voor die see by Muizenberg kronkel, is die tweelingbroer van Voortrekkerweg wat … Continue reading

October 20, 2019 · Leave a comment

Raak verlief op ‘n lokomotief

First published in Rapport, December 2017 Daar’s ’n trein – toe-toe-toe, toe-toe-toe, daar’s ‘n trein… Refreine van dié liedjie hoor ‘n mens kort-kort soos al die passasiers op die Ceres-Kaapstad-Ceres … Continue reading

October 2, 2019 · 3 Comments

Tjoekkepakke nog heel gesellig

First published in Die Burger, February 2014 (Since this article has been published some places have closed down or changed ownership) Toe- toe- toe. Toe- toe- toe. Daar’s ‘n trein. … Continue reading

October 13, 2018 · Leave a comment

IN A HAPPY TRANCE ON THE TRANS-SIBERIAN – THE JOURNEY IS THE DESTINATION

First published in Travel Ideas, March-April 2016 Looking out of the train window I see the Volga River where the cronies Of Genghis Khan caused mayhem in the 13th century. … Continue reading

March 15, 2017 · Leave a comment