ilsezietsmanblog

Travel and a bit of shopping

Category Archives: Afrikaans foodies

2 Oceans trek ‘n nuwe baadjie aan

First published in Die Burger, August 2012 Ou juweel, nuwe blink – by Kaappunt (Grainy pictures due to re-photographing from newspaper as I do not have the originals anymore) Dis … Continue reading

October 15, 2017 · Leave a comment

Vind sielslafenis in tee

First published in Die Burger, October 2013 ‘n Geurige koppie troos as jy sat voel en lus is vir niks meer as om geselsies te maak met ‘n teekoppie in … Continue reading

August 9, 2017 · Leave a comment

SIMONSIG – FAMILIEPLAAS MET VONKEL

First published in Winederous, a few years ago Almal weet dat Frans Malan die pionier van Simonsig was. Almal weet daar’s nou drie broers aan die stuur van sake. Francois, … Continue reading

July 31, 2017 · Leave a comment

‘N GROEN FEETJIE EN ‘N JAGHOND SPEEL SAAM

First published in Die Burger, November 2011 Bloublomsalie, kankerbossie, kougoed – die Afrikaanse name rol van die Engelsman se tong af. Soetklinkende name soos angelica en hisop volg. Boonop ken … Continue reading

July 26, 2017 · Leave a comment

Skud lyf by Mzoli’s

First published in Die Burger, 2011/2012 Die mees demokratiese plek waar jy middagete kan eet, het ‘n medewerker aan ‘n kostydskrif dit genoem. En dit is. Innie Gugs in. Dis … Continue reading

July 22, 2017 · Leave a comment

MYWYN BEGIN MET EENDEDAM, GEDULD EN PASSIE

First published in die Burger, mid/late 2011 Onverdunde passie. Vir wyn (dit spreek vanself), vir haar tuin, vir uithou-marathonne (watwou, sy hardloop die Otterwandelpad in een dag), vir haar honde. … Continue reading

July 13, 2017 · Leave a comment

HARISSA, DIE RISSIEPIT(SOUS) VAN TUNISIË

First published in Versnit, supplement to Die Burger, April 2016 As jy weet wat ‘n brik á l’oef is én dit kan eet sonder dat eiergeel teen jou ken afdrup, … Continue reading

February 15, 2017 · Leave a comment