ilsezietsmanblog

Travel – the world is your oyster (and read)

Category Archives: Afrika

Aaa, dis Anantara Medjumbe

First published in De Kat in September/October 2016 ’n Tikkie eilandparadys op Medjumbe Om in ‘n klein vliegtuigie oor die Quirimbas-argipel te vlieg, is nie vir sissies nie. Óf die … Continue reading

November 25, 2022 · Leave a comment

Rook soos ‘n spook

First published in Rapport, September 2020 Reeds in 1775, toe William Hickey (1749-1830), die Britse skrywer van Memoirs wat as een van die merkwaardigste Engelse boeke ooit beskryf word, beswaarlik … Continue reading

November 12, 2020 · Leave a comment

Glimlag agter ‘n sluier

First published in Rapport, May 2020  Ek het al ophou tel hoeveel keer ‘n week ek aan ‘n frase van die lirieke in Pink Floyd se liedjie, Wish You Were … Continue reading

August 20, 2020 · Leave a comment

Juig op vakansie in eksotiese Djerba

First published in Die Burger, March 2020 Djerba (of Jerba) is die grootste eiland in Noord-Afrika en maak deel van Tunisië uit. Djerba is geleë in die Golf van Gabès … Continue reading

August 13, 2020 · Leave a comment

‘n Blou en wit hemel in Tunisië

First published in Rapport, May 2019 Neem hordes selfies in Sidi Boe Said As daar ‘n toekenning vir die mooiste dorpie in die wêreld moet wees, gaan Sidi Boe Said … Continue reading

December 22, 2019 · 2 Comments

‘N TWEEMANSKAP IN TUNISIË

First published in Beeld, April 2018 ‘n Tikkie Grieks, ‘n skeut Frans, ‘n rojale skep Morokkaans – dis Tunisië, verneem ons. Dit laat ons – ‘n brunet en ‘n blondine … Continue reading

August 12, 2019 · Leave a comment

‘n Ziljoen om te sien en doen in Zimbabwe

First published in Die Burger, February 2018 Dit was voor die reënboognasie. Dit was voor die nuwe Suid-Afrika. Ons was jonk, sorgvry… en jeukerig om ons vasteland te verken. Ons … Continue reading

August 7, 2019 · 2 Comments

Oom Olifant, jou reusedier

First published in Die Burger, August 2016 Dit was Wêreld-Olifantdag op 12 Augustus 2016. Wêreld-Olifantdag vind jaarliks internasionaal plaas ten einde die beskerming en voortbestaan van olifante in Afrika en … Continue reading

June 21, 2019 · Leave a comment

Ervaar die Zambezi in styl

First published in Rapport, April 2017 ‘n Koninklike verblyf in Zambië In een van die mooiste kroeë – hoe platvloers klink dié woord ten aanskoue van soveel swier tesame met … Continue reading

March 7, 2019 · Leave a comment

Tweebeen-watervalle in Afrika en Suid-Amerika

First published in Die Burger, October 2016 TWEE WATERVALLE, BAIE RAAKPUNTE Die Victoria-Waterval is 108 meter (360 voet) hoog; die Iguazu-Waterval wissel tussen 64 en 82 meter (210 en 269 … Continue reading

February 16, 2019 · 2 Comments