ilsezietsmanblog

Travel and a bit of shopping

Category Archives: For foodies

‘n Proesel Portugal

First published in Rapport, March 2020 Kóók soos in Portugal As jy terugdink aan jou laerskoolgeskiedenis sal jy onthou hoe jy geleer het dat Portugese seevaarders soos Vasco da Gama … Continue reading

April 2, 2020 · Leave a comment

Drink die koffie soos die kan dit skink

First published in Rapport, December 2019  Dit kom nie by moerkoffie ‘n Ethiopiese legende lui dat ‘n bokwagter genaamd Kaldi eeue gelede koffie ontdek het. Of om meer spesifiek te … Continue reading

March 28, 2020 · Leave a comment

WAAG MET VODKA!

First published in Rapport, March 2019 Vodka is die nuwe jenewer, by wyse van spreke. Die afgelope jaar of drie het handgemaakte, uniek-gegeurde jenewers van privaatdistilleerders as die gewildste mengeldrankie … Continue reading

March 24, 2020 · Leave a comment

Die oudste wingerdstok in die wêreld

First published in Rapport, July 2019 Die oudste wingerdstok in die wêreld groei in Maribor, Slowenië. Dié wingerdstok is reeds in 2004 in die Guinness World Book of Records opgeneem. … Continue reading

March 21, 2020 · Leave a comment

Hops is hups

First published in Rapport, December 2019 Só brou jy bier Op ‘n Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) Erfenistoer leer jy hoe eenvoudig dog ingewikkeld dit is om bier te maak; al word … Continue reading

March 7, 2020 · Leave a comment

‘n Soektog na saffraan

First published in Rapport, June 2019  Op soek na rooi goud Saffraan is die duurste spesery ter wêreld. As in ag geneem word hoe arbeidsintensief dit is om te oes, … Continue reading

January 27, 2020 · 2 Comments

So kleurryk soos paprika

First published in Rapport, January 2015 Stil jou honger in Hongarye Hongarye laat ‘n mens dadelik aan paprika en goelasj dink. Hongaarse goelasj is egter nie die vaal koshuis- of … Continue reading

December 27, 2019 · 2 Comments