ilsezietsmanblog

Travel and a bit of shopping

Category Archives: ‘n Titseltjie dekor / A touch of decor

Oepse daisy, sy kroeg is vir twak praat

First published in Die Burger, May 2013 ‘N KROEG WAAR VAN DER HUNK SOU TUIS VOEL Johan Bakkes – skrywer van ‘n paar boeke met stouterige titels en deesdae ook … Continue reading

March 31, 2018 · Leave a comment

VERLOOR JOU HART, BELÊ IN ‘N ERFSTUK

First published in Die Burger, April 2013 Twee handgekerfde Malawi-stoele, ‘n blourooigroengeel kindertuinbankie en rottanggemakstoele begroet jou voor Piér Rabe Antiques & Art by Bosman’s Crossing in Stellenbosch. ‘n Bloedrooi … Continue reading

March 27, 2018 · Leave a comment

‘N KOTHUIS MET IKONE, SPESERYE, ENGELE EN WAAIERS

First published in Die Burger, February 2013 Met die afstap in die olyflaning na Hannetjie de Clercq se kothuis op Riebeeck-Kasteel, kriewel my vingers reeds om my kamera summier uit … Continue reading

February 14, 2018 · 2 Comments

A beach home steeped in history

First published in January 2015 in TUIS & in conjunction with TUIS-team: “Click” below to read the article: A beach home steeped in history

August 21, 2017 · Leave a comment

Tuiskoms op Onrus

First published in January 2015 in TUIS & in conjunction with TUIS-team: “Click” asb hier onder om die artikel te lees: Seugnet se OnrusHuis

July 6, 2017 · Leave a comment

KEN JY VAN HALFAAMPIESKRAAL? –

First published in Die Burger, November 2011 Aweregse plesier op die plaas Verskriklik eklekties. ‘n Overbergse plaas met ‘n verskil. Hier’s emmersvol finesse. Melkemmers soos waarmee Blommetjie destyds gemelk is. … Continue reading

July 5, 2017 · Leave a comment