ilsezietsmanblog

Travel – the world is your oyster (and read)

Category Archives: Oral(s) in die Overberg

‘Staan vas’ – en toe sink die skip

First published in Rapport, February 2023 Vandag  ̶  presies 171 jaar gelede  ̶  op 26 Februarie 1852 het die troepeskip HMS Birkenhead by Danger Point, Gansbaai gesink. As gevolg van … Continue reading

December 10, 2023 · Leave a comment

Overdaad in die Overberg

Bly oor in die Arniston Spa Hotel First published in Rapport, May 2021 Arniston Spa Hotel is net so deel van die Overberg as wat “die kalkklippad en Visbekrots en … Continue reading

January 24, 2022 · 6 Comments

‘n Vallei van genade in die Overberg

First published in Beeld, May 2020 Die dorpie Genadendal aan die voet van die Riviersonderendberge in die Overberge is nie sommer van hier rond nie. Genadendal was die eerste sendingstasie … Continue reading

March 3, 2021 · Leave a comment

Louis Nigrini se uurwerke kantel níé

First published in Die Burger, February 2020  In Bredasdorp in die Overberg is ‘n horoloog wat al meer as 42 jaar ‘n horlosieregmaakwinkel, Suidpunt Horlosies, bedryf. Louis Nigrini vervaardig weliswaar … Continue reading

July 20, 2020 · 1 Comment

Die Lady Stanford volg nie kielwater nie

First published in Rapport, April 2019 Vaar saam op statige dame Lady Stanford is ‘n dame uit ‘n ander klas. Sy vaar nie sommer net saam met die stroom nie … Continue reading

June 28, 2020 · Leave a comment

REISNUUSBROK Visskieter land marlyn op Struisbaai!

First published in Die Burger,  Tamaai marlyn by Struisbaai uitgetrek Wat beloof het om ‘n gewone visskietdag in ‘n swak visskietseisoen te wees, het toe ‘n swartmarlyn van 314 kilogram … Continue reading

June 22, 2020 · 2 Comments

Is dit ‘n meerkat? Nee – dis ‘n witkwasmuishond!

First published in Die Burger, March 2019 Die muishonde (of ‘celebs’) van die Agulhas-gemeenskap Eendag was daar ‘n oop erf in Kaap Agulhas. Eintlik is daar baie oop erwe in … Continue reading

June 20, 2020 · 4 Comments

Kaap Agulhas Vuurtoring vier 166ste verjaardag

First published in Die Burger, March 2015 Agulhas-vuurtoring is soos Egiptiese een Op Sondag, 1 Maart  2015, het Kaap Agulhas Vuurtoring – aan die mees suidelike punt van Afrika – … Continue reading

April 27, 2020 · 2 Comments

Dis wragtig Vikings aan die suidpunt van Afrika!

First published in Die Burger, February 2020 Bid jou aan! ‘n Viking-skip helder oordag in die vissershawe van Struisbaai! Dit blyk toe nie ‘n hallusinasie te gewees het nie, kom … Continue reading

April 9, 2020 · Leave a comment

Tyd staan stil in Tesselaarsdal

First published in Die Burger, November 2018 Tesselaarsdal (ook bekend as Teslaarsdal) lê in die berge tussen Caledon, Hermanus en Napier. So effens in die middel van nêrens. Maar tog … Continue reading

November 8, 2019 · Leave a comment