ilsezietsmanblog

Travel – the world is your oyster (and read)

Category Archives: Asië

Reis in Thai(land) was nie ‘n taai toffie

First published in Rapport, March 2020 Hoe gemaak as jy ‘n uitnodiging as deel van ‘n mediagroep kry om na Thailand te reis terwyl ernstige reiswaarskuwings net-net begin kop uitsteek? … Continue reading

July 14, 2021 · Leave a comment

Toor met Thai in jou kombuis

First published in Beeld, August 2020 Die gerekende Engelse digter en skrywer, Rudyard Kipling (1865-1936), het eenmaal gesê: “As jy ‘n vreemde land wil leer ken, moet jy eers sy … Continue reading

November 8, 2020 · Leave a comment

Die ritme van Jantar Mantar

First published in Die Burger, October 2019 ‘n Mens sou nooit kon raai dat ‘n woord of naam soos Jantar Mantar – met sy speelse rymelary-klanke – na ‘n sterrewag … Continue reading

January 6, 2020 · Leave a comment

Beijing is ‘n belewenis

First published in Beeld, October 2018 Blykbaar is daar sekere dae in Beijing wat die stedelinge moet oefen om in rye te staan hetsy in ‘n bank, by ‘n kassier … Continue reading

August 19, 2019 · Leave a comment

‘n Jol in Jaipoer – Agra en Delhi

First published in Beeld, November 2017 ‘n Dol gejol ‘n Besoek aan Indië laat nie almal met sterre in hul oë nie. Ja, dis fassinerend, dis anders, dis uniek. Dis … Continue reading

August 10, 2019 · 2 Comments

Oe, dis Oelan Bator

First published in Rapport, June 2016 In die land van Genghis Khan ‘n Eienaardige plek díé. Nie sommer ‘n stad wat jy opsigself as bestemming sal kies nie. In Vredelaan … Continue reading

February 2, 2019 · Leave a comment

Vier Holi by Taj Mahal

Originally published in Rapport, June 2011. Sommige moet-sien-ervarings is soms uiters teleurstellend. ‘n Groot bohaai oor niks. Dit was egter allesbehalwe die geval met die Taj Mahal. Dis so imposant … Continue reading

March 29, 2017 · Leave a comment

Driepuntdraai in Delhi

Published in Die Burger, June 2010 ‘n Kakofonie. ‘n Mengelmoes. ’n Poespas. Klanke, kleure, geure. Bowenal kleure.  Oordadig pienk. Smaraggroen. Saffraan. Kobaltblou. Skokgeel. Indië klink altyd eksoties en spiritueel. Niemand … Continue reading

February 3, 2017 · Leave a comment