ilsezietsmanblog

Travel and a bit of shopping

Category Archives: Plaaslike reis – Afrikaans

PRINS ALBERT – ‘N GROEN OASE IN DIE KAROO

First published in Die Burger, May 2013  (Since this article has been published some places have closed down or changed ownership) Stilte… en restaurante… en feeste ‘n Besoek aan Prins … Continue reading

April 7, 2018 · Leave a comment

GANSBAAI IS ‘N ‘GOOSE’ MET ANDERSTE VERE

First published in Die Burger, July 2013 Gans anderste kusdorpie As jy ‘n sweempie fiemies het, moet jy maar soos die meeste mense regdeur die hoofstraat en ander kant uit … Continue reading

April 5, 2018 · Leave a comment

Plat, platter, Verneukpan

First published in Die Burger, April 2013 KUL JOUSELF BY VERNEUKPAN Verneukpan is so ‘n magiese woord. Terselfdertyd so boers. ‘n Mens kan ook net só lank die woord in … Continue reading

March 28, 2018 · Leave a comment

Les groot dors op die langpad

First published in Die Burger, April 2013 KNAK ‘N KNERTSIE IN ‘N KANNIEDOOD KROEG Daar’s darem min dinge so lekker as om vir ‘n yskoue bier êrens langs die pad … Continue reading

March 23, 2018 · Leave a comment

Suid, suider… spookhuis

First published in Die Burger, April 2013 DIE SUIDPUNT SE SPOOKHUIS Kleintyd het ons die wit huis met sy blou vensters en hortjies neffens die Kaap Agulhas Vuurtoring die spookhuis … Continue reading

March 22, 2018 · Leave a comment

MARIGOLD: BOETIE, SY’S ‘N GOUSBLOM

First published in Die Burger, March 2013 As Marigold ‘n peuter was, het jy haar wange geknyp. Op jou tande gekners, want dis dan net so óúlik. Marigold is ‘n … Continue reading

March 13, 2018 · Leave a comment

SNUFFEL ROND IN SOUTRIVIER

First published in Die Burger, March 2013 (Since this article has been published some places have closed down or changed ownership)  Soutrivier word allerweë as die Aspoestertjie van die moederstad … Continue reading

March 6, 2018 · Leave a comment