ilsezietsmanblog

Travel – the world is your oyster (and read)

Category Archives: Iemand – of iets – wat my fassineer

Trek jou stoute skoene aan

First published in Joernaal, Summer 2022/2023 Eendag was daar ‘n pragtige meisie. Haar naam was Aspoestertjie. Sy het saam met haar stiefma en twee stiefsusters gebly, maar sy moes al … Continue reading

February 1, 2024 · Leave a comment

Windmakerige winkelvensters

First published in Joernaal, Somer 2022 In 1786 het ‘n besoeker aan Londen verwonderd geskryf oor wat hy in die Britse hoofstad gesien het: “’n Slim uitgedinkte idee om materiaal … Continue reading

January 30, 2024 · Leave a comment

Green School Suid-Afrika – Groen koring op die land

First published in RooiRose, July 2023 By die Green School knap buite die Paarl in die Kaapse Wynlande word daar nooit ‘terug hok toe’ gemompel as die einde van ‘n … Continue reading

January 22, 2024 · 2 Comments

‘n Ewige liefde vir kuns in die kleine

First published in Weekliks, Rapport, November 2022 Alle foto’s verskaf Seëls is (steeds) miniatuur kunswerke ‘n Posseël dien as bewys van vooruitbetaling van ‘n bepaalde posgeld, lui Wikipedia se (ietwat uitgediende) definisie. … Continue reading

January 8, 2024 · Leave a comment

Onkruid… jy kan dit selfs eet

First published in Die Burger, October 2018 (Since this article has been published some details have changed)  Onkruid vergaan nie… jy kan dit selfs eet of dra As jy met … Continue reading

December 9, 2023 · 2 Comments

Piri Reis – from pirate to renowned cartographer

First published in AgulhasNPark eBulletin, May 2016 In the Naval Museum (www.denizmuzesi.dzkk.tsk.tr/) in Istanbul, Turkey about one third of the map drawn by Piri Reis that survived is exhibited as … Continue reading

October 11, 2023 · Leave a comment

Totsiens, Tutu

First published in Die Burger, January 2022 Eendag was daar ‘n sjef. ‘n Italiaanse sjef met Afrika-bloed in sy are wat al vir jare in die Boland woon. Sy droom … Continue reading

March 13, 2023 · Leave a comment

Spaar maar die roede…

First published in Rapport, February 2022 Skoolhoofde word op ‘n daaglikse basis met besluitneming op verskillende vlakke gekonfronteer. Een van die moeilikste hiervan – veral in hoërskole – is hoe … Continue reading

January 31, 2023 · 2 Comments

Droomverlore in Droombos

First published in Rapport, July 2021 ‘n Tuin vir terapie Die woordeboekdefinisie van ‘n tuin is “’n stuk grond, gewoonlik omhein en om of naby ‘n woning, waarop blomme, kruie, … Continue reading

May 19, 2022 · 1 Comment

Vampiere en oranjewyn in Roemenië

First published in Rapport, January 2021 As jy aan Roemenië dink, dink jy moontlik eerste aan Dracula – oftewel Vlad die Deurboorder – en aan vampiere. Terwyl jy nog so … Continue reading

June 22, 2021 · Leave a comment