ilsezietsmanblog

Travel – the world is your oyster (and read)

Category Archives: In die Boland

BELEEF BAINSKLOOF

First published in Die Burger, September 2015 (Since this article has been published some details have changed) Pad wat jou laat sing EN sweet Op enige gegewe dag terwyl Andrew … Continue reading

November 5, 2023 · Leave a comment

Eens Wagenmakersvallei, nou Wellington

First published in Rapport, August 2021 Iets vir ieder en elk “Welkom in Wellington” kondig die Bolandse dorp Wellington se webwerf trots aan. Wellington is bekend vir hul lieflike Kaaps-Hollandse … Continue reading

December 5, 2022 · Leave a comment

Dís geskiedenis – in Franschhoek

First published in Rapport, April 2021 In die laat 1960’s het ‘n gesiene plaaslike reisskrywer – billikheidshalwe word sy naam maar verswyg – Franschhoek beskryf as “ietwat van ‘n antiklimaks” … Continue reading

July 29, 2022 · 6 Comments

Droomverlore in Droombos

First published in Rapport, July 2021 ‘n Tuin vir terapie Die woordeboekdefinisie van ‘n tuin is “’n stuk grond, gewoonlik omhein en om of naby ‘n woning, waarop blomme, kruie, … Continue reading

May 19, 2022 · 1 Comment

Pollie, ons gaan Paarl toe

First published in Rapport, September 2021 Om die Paarl te proe Het jy geweet Paarl is die derde oudste dorp en Europese nedersetting in Suid-Afrika? Die Paarlvallei is in 1687 … Continue reading

March 5, 2022 · 4 Comments

Laventelhane kraai lekkerste

First published in Rapport, December 2020 Laventel – vir veel meer as oliekolonie Laventel is al vir duisende jare in gebruik, vir medisinale doeleindes of sommer vir lekkerruik. Klaarblyklik het … Continue reading

April 10, 2021 · Leave a comment

NUUSBROK: Honderde kerse voor Huis Vergenoegd, Paarl

In die eerste week van Augustus 2020 is honderde kerse voor Huis Vergenoegd in die Paarl aangesteek. 600 kerse, om presies te wees. Huis Vergenoegd, die ACVV-ouetehuis, het die kerse … Continue reading

March 18, 2021 · 4 Comments

1, 2, 3 … dis die Paarl, dié

First published in Rapport, January 2020 Kaapstad, Stellenbosch en die Paarl is die drie oudste dorpe in Suid-Afrika. Die Paarl is bekend vir wyn, sy lang hoofstraat en die blink … Continue reading

March 25, 2020 · 2 Comments

My voete loop na Wellington

First published in Beeld, April 2019 (Since this article has been published some details might have changed) Wellington: Die onontdekte Bolandse juweel Wellington is die (redelik) onontdekte juweel van die … Continue reading

January 5, 2020 · Leave a comment

Waar Breyten gebly het

First published in Rapport, November 2016 (Since this article has been published some details might have changed) Beleef die Breytenbach Sentrum Wat vandag die Breytenbach Sentrum heet, was eens die … Continue reading

May 16, 2019 · 4 Comments