ilsezietsmanblog

Travel and a bit of shopping

Category Archives: Die res van Suid-Afrika

A-ttraksie van dié dorpe

First published in Die Burger, February 020 Sê vir my Aaaa  Kom ons klank die alfabet! Elke ding van A tot Z. A staan vir appel. Een ‘n dag laat … Continue reading

April 3, 2020 · Leave a comment

Bloos soos ‘n roos

First published in Die Burger, January 2020 Strooi rose op jou pad Rose is al vir eeue en eeue met ons. Daar word geglo dat rose reeds in 2000 v.C. … Continue reading

March 30, 2020 · Leave a comment

Ouwêreldse sjarme op dié roetes

First published in Die Burger, December 2019 Verken die Kaap – ry dan nog verder Eendag was daar ‘n hoteleienaar wat van mening was dat hy nog nooit ‘n dag … Continue reading

March 26, 2020 · 2 Comments

Laat jou pad kruis met dié plaasstalle

 First published in Die Burger, October 2019 Plaas- of padstalle is so Suid-Afrikaans soos blatjang en bobotie, koeksisters en klapperys en tjops en tjips. Die Suid-Afrikaanse landskap sou heelwat droër … Continue reading

March 23, 2020 · Leave a comment

Sit ‘n pontrit op jou emmerskoplysie

First published in Die Burger, September 2019 Ponte is al orals in Suid-Afrika – behalwe op enkele plekke – deur brûe vervang. Die definisie van ‘n pont is ‘n drywende … Continue reading

March 6, 2020 · 2 Comments

Gaan na die hoenders!

First published in Die Burger, March 2019 Hier volg ‘n biegsessie: ek is gek oor hoenders. Ek kan tot klein hoenderkraai oor hulle gesels, ook oor dié wat ek as … Continue reading

February 21, 2020 · Leave a comment

Drie Stoppe in Mosselbaai

First published in Rapport, March 2019  Op Mossselbaai se toerismewebwerf (www.visitmosselbay.co.za) word verklaar: Te veel om te doen vir een vakansie… bly vir altyd! Dis egter natuurlik nie almal beskore … Continue reading

January 7, 2020 · Leave a comment