ilsezietsmanblog

Travel and a bit of shopping

Category Archives: Internasionale reis – Afrikaans

CESKY KRUMLOV – ‘N POPSPEELDORPIE IN DIE TSJEGGIESE PLATTELAND

First published in Die Burger, March 2013 ‘n Sprokiesdorp, sê Lonely Planet. Ek’t gehoor dis mooi, maar dis so ‘n geykte beskrywing dat my afwagting ietwat verflou. RAPONSIE SE KASTEEL … Continue reading

June 14, 2017 · Leave a comment

FIETERJASIES IN FIGUERES

First published in Die Burger, March 2013 Net een mens het so ‘n weglê-krulpunt snor soos Salvador Dali (1904 – 1989) gehad. Of liewer, net een kunstenaar. Dís dalk debatteerbaar, … Continue reading

June 13, 2017 · Leave a comment

EET SOET DUIFPASTEI IN MARRAKESJ

First published in Die Burger, July 2012 Dalk het ek in my vorige lewe in ‘n riyad in Morokko gewoon. Dalk is dit maar net wensdenkery. Of miskien is dit … Continue reading

June 12, 2017 · Leave a comment

MONTEVIDEO – ‘n stad van kontraste

First published in Die Burger, October 2012 ‘n Stad met verbleikte grandeur uit vergange se dae. ‘n Stad met vele kontraste. ‘n Stad wat deur uiters min toeriste besoek word. … Continue reading

May 10, 2017 · Leave a comment

PAK AF IN PERUGIA – Sjarme wat jou omvou

First published in Die Burger, May 2012 Perugia is ‘n studentedorp, maar nie soos wat ons Stellenbosch ken nie. ‘n Heuweldorpie, maar teen die hellings af is dit industrieel, meer … Continue reading

May 2, 2017 · Leave a comment

LEER LETLAND – met kontras en glans -KEN

First published in Die Burger, October 2011 Wie ken jy wat al in Letland was? Waar’s Letland nou weer? En hoekom wil ‘n mens soontoe gaan? Letland het uitgestyg bo … Continue reading

April 25, 2017 · Leave a comment

DIE ESSENSIE VAN ESSAOUIRA

First published in Die Burger, mid-2011 Es-sa-whiee-ra. Eers moet jy onthou hoe om dit uit te spreek; dan moet jy onthou hoe om dit te spel. Van Marrakesj is dit … Continue reading

April 21, 2017 · 1 Comment