ilsezietsmanblog

Travel and a bit of shopping

Stadsjapies kom span hier uit

First published in Die Burger, June 2013 Boetiekhotelle is al ‘n paar jaar die in-ding onder reisigers wat al geruime tyd hul rugsakke weggebêre het, maar ek weet nie of … Continue reading

March 20, 2019 · Leave a comment

Darling: Almal se liefling-dorp

First published in Die Burger, August 2017 ‘n Gemmerkat, ‘n vlieënde vark, ‘n stasieteater, en ‘n brouery wat ‘n skilpad, sekretarisvoël, draakakkedis, bastergemsbok, witkruisarend, ietermagog en neushoringvoël huldig. Dís wat … Continue reading

March 15, 2019 · Leave a comment

Beloer blomme en verken die omgewing

First published in Die Burger, August 2017 Baie te sien op die blomroete in die lente Dis weer blomtyd. Vrolik is die wêreld, vrolik rant en vlei, soos C. Louis … Continue reading

March 10, 2019 · Leave a comment

Elders in Egipte is dit sonnig en warm

First published in Die Burger, May 2017 Reg in die speseryhart van Egipte So sag en soetklinkend die woord babaganoesj oor jou lippe rol, só sag en geurig proe hierdie … Continue reading

March 8, 2019 · 2 Comments

Ervaar die Zambezi in styl

First published in Rapport, April 2017 ‘n Koninklike verblyf in Zambië In een van die mooiste kroeë – hoe platvloers klink dié woord ten aanskoue van soveel swier tesame met … Continue reading

March 7, 2019 · Leave a comment

Eisj, dis ‘n yskroeg

First published in Die Burger As jy in een van die handjievol yskroeë in wêreldstede soos Stockholm en Praag sit, is dit nie ‘n geval water, water oral, maar nie … Continue reading

March 6, 2019 · 2 Comments

Geen gif, baie vergifnis by Riversdal se Ou Tronk

First published in Die Burger, June 2015 Dis nie net Vanrhynsdorp se tjoekie wat ‘n nuwe baadjie aangetrek is en as koffie- en geskenkwinkel sowel as museum ingerig is, soos … Continue reading

February 25, 2019 · Leave a comment