ilsezietsmanblog

Travel – the world is your oyster (and read)

NUUSBROK: Honderde kerse voor Huis Vergenoegd, Paarl

Honderde kerse brand voor Huis Vergenoegd in die hoofstraat van die Paarl

In die eerste week van Augustus 2020 is honderde kerse voor Huis Vergenoegd in die Paarl aangesteek. 600 kerse, om presies te wees.

Huis Vergenoegd, die ACVV-ouetehuis, het die kerse aangesteek as deel van ‘n gebedsbyeenkoms om die inwoners en personeel van die ouetehuis teen die coronavirus te beskerm.

Die kerse is in bruinpapierkardoese voor die ouetehuis op die sypaadjie aangesteek. In die binnehof was daar ook nog kerse, maar die publiek kon net die kerse buite op die sypaadjie sien.

Dit was inspirerend om verby Huis Vergenoegd te ry en die rye en rye kerse met hul oranje gloed te sien.

4 comments on “NUUSBROK: Honderde kerse voor Huis Vergenoegd, Paarl

  1. Selma Ohlsson
    March 18, 2021

    This is amazing! Goosebumps!

  2. Toortsie
    March 19, 2021

    Wat ‘n besonderse geleentheid. Ek glo dat dit hoop gebring het vir baie. En dat God gebede verhoor.

  3. ilsez
    March 23, 2021

    Dankie vir jou roerende kommentaar, Toortsie.

  4. ilsez
    March 23, 2021

    So right, Selma, loads of goosebumps.

Leave a comment

Information

This entry was posted on March 18, 2021 by in In die Boland.