ilsezietsmanblog

Travel and a bit of shopping

Category Archives: Europa

RAKI EN TZATZIKI in KAŞ

First published in Die Burger, October 2019 Kom verken luilekker Kas op eie trant Kaş lê aan die Turkoois Kus van Turkye. Ondertoe. Weg van besige Bodrum en frenetiese Fethiye. … Continue reading

February 13, 2020 · Leave a comment

SANTIAGO DE COMPOSTELA IS SALIG

First published in Die Burger: Reis, July 2019 Spanje betower met hart en siel Ek’s te lui vir stap. Ek hoor daar is baie opdraande. ‘n Kierie pas nie by … Continue reading

January 24, 2020 · Leave a comment

My magtig – dis Moskou!

First published in Die Burger: Reis, July 2019 ‘n Besoek aan Moskou is manjifiek. Jy kan na Lenin se gemummifiseerde lyk staar; warm én koue beetsop eet; jouself verkyk aan … Continue reading

January 23, 2020 · Leave a comment

Sloewenië se kus – kort en kordaat

First published in Rapport, April 2019 Sloewenië, een van die kleinste lande in Europa, is onder die tien lande met die kortste kuslyne ter wêreld. Aan die een kant van … Continue reading

January 20, 2020 · Leave a comment

Kom na Krakow

First published in Rapport, June 2018 ‘n Besoek aan Krakow (of Krakau) gaan jou by tye met ‘n diepe swaarmoedigheid laat, maar dié stad gaan ook jou gemoed lig. Krakow, … Continue reading

January 17, 2020 · Leave a comment

Sjoe – Suzdal is móóí

First published in Beeld, January 2018 Suzdal (Soezdal) is ‘n plek wat jou laat huil. Om meer spesifiek te wees, is dit die ikoonmuseum in die Veronderstellingkerk by die Verlosserklooster … Continue reading

December 3, 2019 · Leave a comment

Ljubljana – lieflik soos ‘n legkaart

First published in Rapport, February 2019 ‘n Muis wat brul. Dis hoe die Lonely Planet-reisgids Sloewenië beskryf. Sloewenië ís klein; dié land het nie veel meer as twee miljoen inwoners … Continue reading

December 2, 2019 · Leave a comment