ilsezietsmanblog

Travel – the world is your oyster (and read)

Category Archives: Bordeaux, ek hou van jou

Oe la la vir Franse kosmarkte

First published in Beeld, February 2019 Hierdie kosmarkte is nie net vir frankofiele nie As ‘n mens tussen die tafels en deur die gangetjies van ‘n kosmark in Frankryk deurloop, … Continue reading

December 7, 2023 · 2 Comments

Kom toer deur die Franse platteland

First published in Beeld, March 2018 Frankryk is ‘n frappante reisbestemming Om as ‘n frappante reisbestemming beskou te word, moet dit wat reisigers sien en beleef ‘n sterk indruk maak … Continue reading

December 23, 2019 · Leave a comment

Bordeaux, ek hou baie van jou

First published in Die Burger, March 2018 Soetland! Daar is baie soettande in Bordeaux. As die Franse in Bordeaux nie Sauternes, die dessertwyn van Frankryk wat ‘vloeibare goud’ genoem word, … Continue reading

August 1, 2019 · Leave a comment

Dag 3: Die driemanskap van Pauillac, Patiras en Blaye

Teen Dag 3 op die River Royale van Uniworld Boutique River Cruise Collection het jy al so baie beleef – en geproe – dat dit kompleet voel of jy al ‘n … Continue reading

October 7, 2018 · 4 Comments

Dag 2: Die son kom op oor Bordeaux

Op ‘n Uniworld Boutique River Cruise Collection-vaart word nie geginnegaap nie. Jy kán as jy wil, maar daar’s soveel wat jy gaan misloop. Dis dus geen wonder dat daar ‘n … Continue reading

December 8, 2017 · Leave a comment

Dag 1: Aangename kennis, River Royale

Sondag  Knyp jouself, dink ek toe ek in Bordeaux aankom. Nog ‘n keer. Dis regtig waar – ek’s oppad na die River Royale, Uniworld Boutique River Cruise Collection se luukse … Continue reading

November 20, 2017 · 3 Comments

Vaar in weelde op Franse riviere

First published in Rapport, 17 September 2017 UNIWORLD: ‘N WÊRELD IN DIE KLEINE Onherroeplik bekeer. Dís hoe ek voel na ek ‘n paar dae gelede van ‘n riviervaart – met … Continue reading

September 18, 2017 · Leave a comment