ilsezietsmanblog

Travel – the world is your oyster (and read)

Category Archives: Noord-Amerika

Melodieuse waansin in VSA

First published in Rapport, July 2023 Musiekdriehoek in Amerika New Orleans, Memphis en Nashville. Dié drie stede maak die Amerikaanse musiekdriehoek uit. Voeg Lafayette en Clarksdale by en jy het … Continue reading

February 22, 2024 · 2 Comments

Totempale troon uit in Ketchikan

First published in Rapport, October 2020 ‘n Hele kultuur in hout Daar’s iets aan ‘n totempaal wat vir my heeltemal onwerklik voel. So asof dit iets is wat ‘n mens … Continue reading

February 27, 2021 · Leave a comment

Vat so, katvis!

First published in Rapport, October 2020 Pasop! Hier trek ‘n rou vis deur die lug! Koes! Koes weer! Hier kom nog een! Om jou word gegil en jil; die ander … Continue reading

February 23, 2021 · Leave a comment

Alaska is uniek

First published in Rooi Rose, March 2020 Alaska word nie verniet Die Laaste Landsgrens (in Engels: The Last Frontier) genoem nie. In dié staat van Amerika is daar meer bosvliegtuie … Continue reading

October 3, 2020 · Leave a comment

Elke winter in Alaska is grendeltyd

First published in Rapport, June 2020 Alaska is ‘n deelstaat van die Verenigde State van Amerika en lê reg noord. Alaska is die grootste deelstaat met ‘n oppervlakte van 1 … Continue reading

August 24, 2020 · 2 Comments