ilsezietsmanblog

Travel and a bit of shopping

EET SOET DUIFPASTEI IN MARRAKESJ

First published in Die Burger, July 2012 Dalk het ek in my vorige lewe in ‘n riyad in Morokko gewoon. Dalk is dit maar net wensdenkery. Of miskien is dit … Continue reading

June 12, 2017 · Leave a comment

Meet Medjumbe, a magical island destination

First published in Diversions, Summer 2016 Sipping a Bloody Mary overlooking the Indian Ocean from my striped cane lounger at Anantara Medjumbe Island Resort I contemplate Mozambique’s history. Since AD600 … Continue reading

May 18, 2017 · 2 Comments

MONTEVIDEO – ‘n stad van kontraste

First published in Die Burger, October 2012 ‘n Stad met verbleikte grandeur uit vergange se dae. ‘n Stad met vele kontraste. ‘n Stad wat deur uiters min toeriste besoek word. … Continue reading

May 10, 2017 · Leave a comment

PAK AF IN PERUGIA – Sjarme wat jou omvou

First published in Die Burger, May 2012 Perugia is ‘n studentedorp, maar nie soos wat ons Stellenbosch ken nie. ‘n Heuweldorpie, maar teen die hellings af is dit industrieel, meer … Continue reading

May 2, 2017 · Leave a comment

LEER LETLAND – met kontras en glans -KEN

First published in Die Burger, October 2011 Wie ken jy wat al in Letland was? Waar’s Letland nou weer? En hoekom wil ‘n mens soontoe gaan? Letland het uitgestyg bo … Continue reading

April 25, 2017 · Leave a comment

DIE ESSENSIE VAN ESSAOUIRA

First published in Die Burger, mid-2011 Es-sa-whiee-ra. Eers moet jy onthou hoe om dit uit te spreek; dan moet jy onthou hoe om dit te spel. Van Marrakesj is dit … Continue reading

April 21, 2017 · 1 Comment

NAPIER – COOL DORPENAARS EET MEER AS PATAT/DIE KROEG EN DIE KERK IS NEFFENS MEKAAR

First published in Die Burger, August 2011 Tot en met die tagtigerjare – as ek nou so rofweg moet skat – was Napier die lelike eendjie van die Overberg. Toe … Continue reading

April 18, 2017 · Leave a comment